SPYL het geen keuse nie, hy moet Palestina openbaar ondersteun
Die Swapo-jeugliga het hom oopgestel vir kritiek toe Ephraim Nekongo, sekretaris van die liga, gesê het hulle kon nie deelneem aan ‘n optog teen jeugwerkloosheid op Onafhanlikheidsdag nie. Dit is omdat hulle die regering is en hulle kan nie teen hulself toi-toi nie, volgens Nekongo. Die jeugliga het ‘n spesifieke mandaat wat eenheid en geregtigheid insluit maar, met leiers wat LP’s is, raak kwessies gekompliseerd. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Ndumba Kamwanyah, plaaslike politieke ontleder gesels wat sê die party moet eenheid met Palestina toon, veral omdat hy self deur ander bygestaan is vir vryheid.
Leave a Reply