Regering moet beter doen met gesondheidsorg

Home Uncategorized Regering moet beter doen met gesondheidsorg
Regering moet beter doen met gesondheidsorg


Regering moet beter doen met gesondheidsorg

Namibië word steeds struktureel geteister deur hoë armoede en ongelykhede sonder dat veel gedoen word om die situasie reg te stel, wat ‘n growwe skending van basiese menseregte is. ‘n Groot deel van die samelewing se basiese behoeftes word nie bevredig nie, soos toegang tot ordentlike gesondheidsorg, behuising, sanitasie, lone, onderwys en genoeg kos. Renaani Musutua van Basic Income Grant Coalition of Namibia, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê al het Namibië vordering gemaak wat algemene gesondheid betref, het die regering nog baie werk om te doen om sy visie van die hoogste standaard van gesondheid vir al sy mense te bereik.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.