Vroue veg nou vir Rusland in Oekraïne

Home Uncategorized Vroue veg nou vir Rusland in Oekraïne
Vroue veg nou vir Rusland in Oekraïne


Vroue veg nou vir Rusland in Oekraïne

Brittanje se verdediging-ministerie  sê ‘n Russiese huursoldaatgroep poog om vroue vir ʼn gevegsrol in Oekraïne te werf. Die departement het tydens ʼn inligtingsessie onthul die staatsondersteunde private militêre maatskappy, Redut, doen ‘n beroep op vroue om as sluipskutters en hommeltuigoperateurs in sy Borz-bataljon diens te doen. Die Britse departement haal die Russiese verdedigingsminister, Sergei Shoigu, aan wat sê 1 100 vroue is tans in Oekraïne ontplooi.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.