Word produsente in digitale ekonomie

Home Uncategorized Word produsente in digitale ekonomie
Word produsente in digitale ekonomie


Word produsente in digitale ekonomie

Die handel-adjunkminister, Verna Sinimbo, moedig Namibiërs aan om nie net verbruikers van die digitale ekonomie te wees nie, en te poog om produsente te word. Sy het tydens die Suider-Afrika-werksessie oor verbruikersbeskerming en e-handel gesê finansiële dienste ontwikkel vinnig en daarmee saam ‘n groeiende reeks nuwe tegnologie, onkonvensionele verskaffers en innoverende kombinasies van finansiële en nie-finansiële dienste. Hierdie evolusie kan help om die finansiële insluiting van vroue, lae-inkomste en kwesbare verbruikers in die ekonomie te verbeter. Sinimbo het verder gesê verbruikersbeskerming word as ‘n basiese regulatoriese bemiddelaar vir digitale finansiële insluiting beskou, en dat Namibiese verbruikers beskerm moet word om hul gebruik van formele finansiële dienste te verhoog.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.