Watertenkers op pad na Noorde

Home Uncategorized Watertenkers op pad na Noorde
Watertenkers op pad na Noorde


Watertenkers op pad na Noorde

Die adjunk uitvoerende iirekteur in die water-ministerie, dr Elijah Ngurare, sê hulle het tien watertenkers gemobiliseer om water na erg geaffekteerde dorpe in die Oshikoto-streek te vervoer. Daar is tans net twee vragmotors in die gebied, wat die kiesafdelings Okankolo, Nehale Lyampingana en Eengodi prioritiseer. Die ministerie het tot dusver boorgate by ses dorpe geboor, wat binnekort geïnstalleer sal word. Hy beplan ook om ‘n pypleiding vanaf Omutsegwonime na King Kauluma te lê, wat afvoer sal hê na meeste dorpe langs die pyp.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.