Skool-voedingsprogram in NV
Die skool-voedingsprogram het in die Nasionale Vergadering ter sprake gekom. Henny Seibeb, PDM-partylid, het aan onderwys-minister Anna Nghipondoka gevra waarom die skoolvoedingsprogram nie leerlinge wat in die hoërskool is insluit nie. Nghipondoka sê die regering werk daaraan en neem dit wel in ag. Meer as die helfte van Namibiese leerlinge maak staat op die voedingsprogram, wat as ‘n mandaat deur die regering geïmplimenteer is.
Leave a Reply