Djokovic laat spat weer rekord
Novak Djokovic is vir ‘n rekord agtste keer bo-aan die jaareind wêreldranglys, na sy eerste-ronde oorwinning by die ATP-jaareindtoernooi in Turyn, Italië. Die Serwiër het Holger Rune van Denemarke met 7-6, 6-7, 7-3 in die Groengroep verslaan vir sy 19de agtereenvolgende toervlakoorwinning. Jannik Sinner van Italië het ook sy openingswedstryd in die Groengroep gewen deur die Griek, Stefanos Tsitsipas, met 6-4, 6-4 te klop. Djokovic wat sy sewende ATP-titel wil inpalm, sê dit beteken baie vir hom om die jaar as die wêreld se nommer een af te sluit:
Leave a Reply