Kinders sterf weens wanvoeding
Die adjunk-minister van gesondheid en maatskaplike dienste en president van die Nudo-party, Esther Muinjangue, het in die Nasionale Vergadering die minister van finansies, Ipumbu Shiimi, gekomplimenteer oor die begroting vir droogtehulp. Sy het ook statistieke verskaf oor wanvoeding in Namibië, waarvolgens 45 kinders gesterf het weens wanvoeding in die Omaheke streek.
Leave a Reply