Hittegolf en ontstuimige see in Wes- en Noord-Kaap en verre Suide

Home Uncategorized Hittegolf en ontstuimige see in Wes- en Noord-Kaap en verre Suide
Hittegolf en ontstuimige see in Wes- en Noord-Kaap en verre Suide


Hittegolf en ontstuimige see in Wes- en Noord-Kaap en verre Suide

Die Nasionale Seereddingsinstituut waarsku oor die hittegolf in die Wes- en Noord-Kaap. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel temperature van tussen 30 en 40 grade Celsius tot vanaand wat ook die suide van Namibië sal raak. Die NSRI se woordvoerder, Craig Lambinon, raai mense aan om versigtig te wees tydens bedrywighede aan die kus en vra baaiers, bootvaarders en waterliefhebbers om veiligheid voorop te stel. Springgety met nuwe maan dra by tot die toestande. Lambinon waarsku oor onstuimige water en bepleit verantwoordelike volwasse toesig vir kinders naby water.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.