Agt vas vir verkiesingsintimidasie in Limpopo

Home Uncategorized Agt vas vir verkiesingsintimidasie in Limpopo
Agt vas vir verkiesingsintimidasie in Limpopo


Agt vas vir verkiesingsintimidasie in Limpopo

Agt mense is gearresteer omdat hulle volgens berigte gemeenskapslede gekeer en geïntimideer het by die kieserregistrasielokaal by die Masemola-stamkantoor in Limpopo. Hulle het ook agente van partye gedreig. ʼn Polisiewoordvoerder, Hlulani Mashaba, sê die verdagtes sal vandag in die hof verskyn:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.