Okahandja: Niemand luister nie, niks verander nie

Home Uncategorized Okahandja: Niemand luister nie, niks verander nie
Okahandja: Niemand luister nie, niks verander nie


Okahandja: Niemand luister nie, niks verander nie

Niemand luister nie en niemand stel belang nie. Dit is die mening van die Okahandja inwoners wat reeds meer as ‘n jaar petisies indien, optogte hou en vergaderings met ministeries, die eerste minister en die president eis. Van die versoekskrifte is wel ingedien maar, daar is geen stappe geneem nie. Sydney Gariseb, ‘n aktivis van die dorp sê ‘n tekort aan erwe en dienste duur onverpoosd voort. Hy gesels met Kosmos 94.1 Nuus. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.