Regskenner sê oor volgehoue Fishrot-aanhouding

Home Uncategorized Regskenner sê oor volgehoue Fishrot-aanhouding
Regskenner sê oor volgehoue Fishrot-aanhouding


Regskenner sê oor volgehoue Fishrot-aanhouding

Die ombud Basilius Dyakugha het besoek gebring aan oudministers Bernhardt Esau en Sacky Shangala in die gevangenis. Hulle sê die strafregstelsel is teleurstellend en beweer dat al wat hulle gedoen het, was om hul ministeriële funksies uit te voer. Die twee is sedert 27 November 2019, saam met hulle ander Fishrot-beskuldigdes, in aanhouding. Shangala het gepraat oor borgtog wat nie aan hulle toegestaan is nie en al sê die ombud sy hande is afgekap in verband met hulle klagtes, stem hy saam dat hulle lang aanhouding as verhoor afwagtend, onaanvaarbaar is. Kosmos 94.1 Nuus het met Toni Hancox, die direkteur van die Regshulpsentrum, gepraat oor hoe ingewikkeld hierdie saak werklik is, omdat dit die Fishrot-beskuldigdes self is wat die saak uitrek.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.