DeLHRA kap terug – Mwezi se jag steeds ‘n kwessie
Die kommentaar deur Namibiese Professionele Jagtersvereniging, Napha, oor die benutting van ‘probleemdiere’ as trofees en hoe voordelig dit is, het reaksie by die Desert Lion Human Relations Aid, Delhra, uitgelok. Dit handel steeds oor die trofeejag van die agt-jarige leeumannetjie Mwezi in die noordweste van Namibië. Isak Smit van DeLHRA, sê die pot word heeltemal misgesit.
Hy sê die vervaardiging van probleemdiere is ‘n probleem en die wetgewing is duidelik. Verdere ondersoek is volgens hom nodig.
Leave a Reply