Namibië, Japan teken koolstof-ooreenkoms – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Namibië, Japan teken koolstof-ooreenkoms – Kosmos 94.1
Namibië, Japan teken koolstof-ooreenkoms – Kosmos 94.1


Namibië, Japan teken koolstof-ooreenkoms

Namibië het by die Cop28 byeenkoms in Dubai ‘n memorandum van verstandhouding geteken met die Japannese Bank vir Internasionale Samewerking. Die ooreenkoms is in lyn met Namibië se klimaatdoelwitte en sal fokus op die finansiering van koolstof-vasleggingsprojekte. Finansminister Ipumbu Shiimi het by die ondertekeningseremonie by Namibia House by Cop28 gesê die twee lande sal saamwerk in tegnologieë wat sal help om die wêreld se koolstofgasse te verminder. Hy voeg by dat dit ‘n gebied is waarop Namibië gefokus is, omdat ons ambisies het om ons eie energiesektor te ontkoolstof.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.