Bibi is vies oor stilte na Hamas-verkragtings

Home Uncategorized Bibi is vies oor stilte na Hamas-verkragtings
Bibi is vies oor stilte na Hamas-verkragtings


Bibi is vies oor stilte na Hamas-verkragtings

Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu het menseregtegroepe en vroueorganisasies veroordeel vir hulle stilswye oor Hamas se verkragtings en ander gruweldade teen Israelse vroue. Talle voorvalle van seksuele aanranding en verkragting sedert sewe Oktober is volgens berigte opgeneem deur Hamas-lyfkameras, kringtelevisie, foto’s en video’s wat burgerlikes en nooddienspersoneel geneem het. Netanyahu sê hulle veroordeel hierdie wrede aanvalle deur Hamas ten sterkste: 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.