Aston Villa skop Man City se alie

Home Uncategorized Aston Villa skop Man City se alie
Aston Villa skop Man City se alie


Aston Villa skop Man City se alie

Aston Villa het Manchester City verbygesteek en is in die derde plek op die Premierliga-ranglys met hulle sterk vertoning teen Pep Guardiola se span by Villa Park. Leon Bailey van Villa se doel in die 74ste minuut was genoeg om die heersende kampioene ore aan te sit. City het sy afgelope vier wedstryde verloor en is ses punte agter die leiers, Arsenal. Intussen spog Liverpool, Manchester United, Brighton, Bournemouth en Fulham ook met oorwinnings. City se bestuurder, Guardiola, erken hy moet ʼn oplossing vind vir sy span se probleme:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.