Katar waarsku oor aanvalle in Gaza
Katar se eerste minister Mohammed bin Abdulrahman bin Jassim Al Thani waarsku voortgesette Israeliese bomaanvalle verklein die venster vir ‘n suksesvolle uitkoms. Katar het verlede maand tydens moeisame onderhandelings ‘n bemiddelingsrol tussen Israel, die VSA en Hamas gespeel, wat gelei het tot die vrylating van tientalle gyselaars. Hy sê hulle gaan voort met bemiddelingspogings om ‘n nuwe wapenstilstand te bewerkstellig en nog gyselaars te bevry.
Leave a Reply