Meer kommer oor openbare verkryging-wetsontwerp

Home Uncategorized Meer kommer oor openbare verkryging-wetsontwerp
Meer kommer oor openbare verkryging-wetsontwerp


Meer kommer oor openbare verkryging-wetsontwerp

Die Verkrygingshervormings-werkgroep in Suid-Afrika, insluitend die Ahmed Kathrada-stigting, Corruption Watch, Equal Education en die Public Affairs Research-instituut het hulle ernstige bedenkinge uitgespreek oor die vinnige aanvaarding van die Wetsontwerp op Openbare Verkryging. Die wetgewing moet Suid-Afrika se jaarlikse besteding op verkryging van ‘n biljoen Suid-Afrikaanse rand reguleer. Ryan Brunette van die Public Affairs Research-instituut sê die groep sien die wetsontwerp as gebrekkig en gevaarlik en is bekommer oor die helderheid, gebrek aan navorsing en onvoldoende konsultasie:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.