Regering ‘moet prioriteite regkry’ – Kosmos 94.1

Home Uncategorized Regering ‘moet prioriteite regkry’ – Kosmos 94.1
Regering ‘moet prioriteite regkry’ – Kosmos 94.1


Regering ‘moet prioriteite regkry’

Kritiek word ontvang op die nuus dat geld wat vir droogtehulp bewillig was, nou teen klimaatsverandering aangewend sal word. Die Presidensie se woordvoerder, Alfredo Hengari, het tydens ‘n kabinet inligtingsessie gesê die regering het so 600 miljoen Namibiese dollar vir klimaatsverandering begroot. Kosmos 94.1 Nuus het met Manuel Ngaringombe, die sekrataris-generaal van PDM, gepraat wat sê die regering moet hulle prioriteite reg kry.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.