Olifant-stropery neem toe, sê Botswana

Home Uncategorized Olifant-stropery neem toe, sê Botswana
Olifant-stropery neem toe, sê Botswana


Olifant-stropery neem toe, sê Botswana

Botswana se omgewing-ministerie sê daar was die afgelope twee maande ‘n toename in olifantstropery. Gedurende November en Desember is minstens 64 tande by oorgrens-stropers in Botswana en Namibië onderskep. ’n Gesamentlike ondersoek is tans aan die gang. Hulle verifieer steeds die hoeveelheid tande van gestroopte diere teenoor dié wat aan natuurlike oorsake omgekom het, om die getal gestroopte diere te verifieer. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.