Beitbrug is op hul hoede vir onwettige immigrante
Meer as 200 mense is toegang geweier toe hulle Suid-Afrika by die Beitbrug-grenspos uit Zimbabwe wou binnekom. Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, bevestig hulle wou onwettig deur die grenspos beweeg. Masiapato wys daarop dat ongeveer 7 000 mense Suid-Afrika Woensdag suksesvol binnegekom het en hoё verkeersvolume word in die komende dae verwag:
Leave a Reply