Ramaphosa moet drie elemente in sy staatsrede aanspreek
President Cyril Ramaphosa lewer na verwagting volgende week sy staatsrede en die Stad Kaapstad sê daar is drie noodsaaklike beloftes wat hy nog nie nagekom het nie. Dit hou verband met die visumstelsel, Kaapstad se hawe en belastingkorting op klereprodukte. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê om die nasie te laat floreer, moet Ramaphosa hierdie knellende kwessies aanspreek, Suid-Afrika se ware potensiaal ontsluit en aan miljoene landsburgers tasbare verligting gee:
Leave a Reply