Geingob het land se landbou, boere ondersteun: Schlettwein
Die eerste dag van sitting van die parlement was gereserveer vir huldeblyke deur parlementslede wat wyle president Hage Geingob op hul eie manier onthou. Landbou-minister Calle Schlettwein sê die president het die landbousektor ondersteun, en dit het erkenning vir Namibië in ander lande verseker.
Leave a Reply