BoN sê oor repokoers vandag
Die Bank van Namibië sal vandag sy repokoers-aankondiging maak. In Desember het die bank vir die derde agtereenvolgende keer in 2023 die repokoers onveranderd op 7,75 persent gehou. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het vroeër ook die repokoers onveranderd gehou op 8,25 persent. Kosmos 94.1 Nuus het met die ekonoom Theo Klein, van Oxford Economics Africa, oor sy voorspelling vir die aankondiging gepraat.
Leave a Reply