Die prominente Windhoekse prokureur, Kadhila Amoomo, sê die onwettige smokkel van brandstof oor die Angolese grens na Namibië moenie die regering se goeie verhouding met die naburige land skade aandoen nie. Volgens Amoomo is daar ‘n poging om mense se armoede te rasionaliseer deur ekonomiese teorieë, en hulle in hegtenis te neem omdat hulle goedkoop […]
The post ‘Die wet is die wet’ appeared first on Kosmos 94.1.
Leave a Reply