Cosatu verwelkom verlenging van nood-toelaag
Cosatu het die ANC-regering se aankondiging verwelkom van sy voorneme om die Spesiale Nood-toelaag vir nóg ‘n jaar, tot Maart 2025, te verleng. Dit sal verdere uitkoms bied aan 8 miljoen werkloses wat dié kritieke armoedeverligting ontvang. Cosatu se waarnemende woordvoerder, Matthew Parks, sê, hoewel die toelaag baie beperkings het, het dit ’n onskatbare bron van verligting verskaf aan miljoene Suid-Afrikaners sonder ’n inkomste, en het dit ook reeds die grondslag gelê vir die langverwagte basiese inkomstetoelaag:
Leave a Reply