Handel Openbare Verkryging-wetsontwerp af om mense te help

Home Uncategorized Handel Openbare Verkryging-wetsontwerp af om mense te help
Handel Openbare Verkryging-wetsontwerp af om mense te help

Handel Openbare Verkryging-wetsontwerp af om mense te help

Die buurland se adjunk-minister van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede, Nokuzola Tolashe, doen ‘n beroep vir die vinnige afhandeling van die Wetsontwerp op Openbare Verkryging om geleenthede vir die bevordering van dié groepe te skep. Die departement se woordvoerder, Cassius Selala, sê dit is belangrik dat vroue, jongmense en persone met gestremdhede gelyke toegang kry tot voldoende finansiering om hulle ondernemings te ontwikkel, hulle inkomste te verhoog en tot die land se ekonomie by te dra.

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.