Saftu verwerp handves oor beurtkrag

Home Uncategorized Saftu verwerp handves oor beurtkrag
Saftu verwerp handves oor beurtkrag


Saftu verwerp handves oor beurtkrag

Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde, Saftu, verwerp die Veelpartyhandves se voorneme om beurtkrag te beëindig en energiesekerheid te vestig. Die elf politieke partye wat deel is van die handves, het ʼn verenigde plan voorgestel om beurtkrag eens en vir altyd te beëindig, indien hulle die ANC na die verkiesing uit die kussings kan lig. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê die handves is ʼn stokvel van ekonomiese liberale wat dink die sogenaamde vryemarkstelsel sal die samelewing se probleme oplos:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.