Nuwe Eskom-hoof reik uit na vennote
Die nuutaangestelde Eskom-uitvoerende groepshoof, Dan Marokane, sê hy wil met alle vennote saamwerk, of dit nou individue of georganiseerde instellings is, wat na vore gekom het om te help om beurtkrag op te los. Hy meen hulle kan Eskom met produkte en dienste help, wat die beëindiging van beurtkrag teweeg kan bring. Marokane sê dit kan gedoen word deur die regte vaardighede in te span en toe te sien dat dit gedissiplineerd uitgevoer word.
Leave a Reply