Uitdagings met die skoolvoedingsprogram
Die skoolvoedingsprogram is uiters belangrik omdat ongeveer die helfte van die meer as 800 000 skoolgaande kinders in die land daarop staatmaak vir een vol maaltyd per dag. Die program staar egter ook uitdagings in die gesig. Edda Bohn, die adjunk-uitvoerende direkteur in die onderwys-ministerie, sê hulle ervaar tans probleme met die verkryging van voedsel weens die verskaffers wat te laat die kos by skole aflewer.
Leave a Reply