Mama Africa vertel van anti-LGBTG+ geweld

Home Uncategorized Mama Africa vertel van anti-LGBTG+ geweld
Mama Africa vertel van anti-LGBTG+ geweld


Mama Africa vertel van anti-LGBTG+ geweld

Grindr, ‘n afspraak-toepassing vir die LGBTQ-gemeenskap, het ‘n tyd gelede ‘n gemeenskapswaarskuwing uitgereik dat daar ‘n skerp styging in nuwe profiele was nadat Swapo-lid Jerry Ekandjo se wetsontwerp om Namibië se huwelikswet te wysig, deur die parlement aanvaar is. Die uitvoerende direkteur van die Rights Not Rescue Trust van Namibië, Nikodemus Aoxamub, bekend as “Mama Africa”, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor hoe die LGBTG+-gemeenskap geraak word deur geweld op verskillende sosiale-media platforms.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.