SAL-ooreenkoms: ANC openbaar weer sy onbevoegdheid
Die DA sê die regering, insluitend die minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, moet aanspreeklik gehou word vir die mislukte Suid-Afrikaanse Lugdiens-Takatso Konsortium-transaksie. Die minister het aangekondig dat die transaksie gekanselleer is, met een van die struikelblokke, die behoefte om die bates van die lugdiens te herwaardeer. Mimmy Gondwe van die DA sê, hulle meen die regering het versuim om behoorlike omsigtigheid aan die dag te lê voordat hulle met verkooponderhandelings begin het:
Leave a Reply