Amushelelo-saak: Regering sloer aspris
Die aktivis Michael Amushelelo se Walvisbaai-saak is vandag vir die soveelste keer sonder enige beweging in die saak uitgestel, die keer tot 4 Desember. Die saak spruit uit sy arrestasie op 27 Januarie verlede jaar na hy ‘n protes by ‘n winkelsentrum gereël het. Sy prokureur Kadhila Amoomo sê die aanklaer-generaal is besig met sloertaktieke en dat dit voor die hand liggend is dat die datum na die verkiesing sou wees.
Leave a Reply