Wêreldwye aanvraag na olie gaan styg

Home Uncategorized Wêreldwye aanvraag na olie gaan styg
Wêreldwye aanvraag na olie gaan styg


Wêreldwye aanvraag na olie gaan styg

Die wêreldwye aanvraag na olie sal meer groei as wat verwag word as gevolg van beter Amerikaanse ekonomiese vooruitsigte en die stygende brandstofbehoeftes van skepe wat van die Rooi See herlei word. Die Internasionale Energie-agentskap sê kommersiële skepe onderneem langer en duurder reise om die suidpunt van Afrika, om aanvalle deur Jemen se Huthi-rebelle in die Rooi See te vermy. Die wêreld-aanvraag-groei na olie sal na verwagting vanjaar met 1,3-miljoen vate per dag toeneem, 110-duisend vate per dag meer as in die vorige maandelikse markverslag.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.