Namibia Fact Check gee opleiding oor disinformasie

Home Uncategorized Namibia Fact Check gee opleiding oor disinformasie
Namibia Fact Check gee opleiding oor disinformasie


Namibia Fact Check gee opleiding oor disinformasie

Namibia Fact Check het opleiding oor disinformasie in verkiesings by die House of Democracy in Windhoek aangebied. Deelnemers het geleer oor feitekontrole en verifikasie. Die opleiding is deel van die New Voices, New Narratives in Public Policy Discourse-projek wat deur die EU in Namibië ondersteun word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Frederico Links, die hoofnavorser by Namibia Fact Check, wat die doel van die opleiding verduidelik.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.