Farrel hou Ierland onveranderd teen Skotland
Rugby: Ierland se hoofafrigter, Andy Farrell, het ‘n onveranderde span aangewys vir môre se beslissende Sesnasies-wedstryd teen Skotland in Dublin. Terwyl verlede naweek se nederlaag teen Engeland Ierland se droom beëindig het om die eerste span te word wat opeenvolgende Grand Slams wen, sal hulle die Sesnasies-reekstitel behou deur ’n nederlaag te vermy óf twee bonuspunte te verseker. Farrell verwag ‘n opwindende stryd.
Leave a Reply