Spele: Atlete van Belarus, Rusland mag nie in openingseremonie wees nie

Home Uncategorized Spele: Atlete van Belarus, Rusland mag nie in openingseremonie wees nie
Spele: Atlete van Belarus, Rusland mag nie in openingseremonie wees nie

Spele: Atlete van Belarus, Rusland mag nie in openingseremonie wees nie

Die Internasionale Olimpiese Komitee sê Russiese en Belarussiese atlete sal nie toegelaat word om aan die openingseremonie van die Spele in Parys deel te neem nie. Atlete van albei lande is van spansport verbied ná Moskou se inval in Oekraïne met Belarus se hulp. Dit volg nadat die Internasionale Paralimpiese Komitee ook die lande se atlete verbied het om in Augustus aan sy openingseremonie deel te neem. Die IOK verwag dat 36 neutrale atlete met Russiese paspoorte en 22 met Belarussiese paspoorte vir die Spele sal kwalifiseer.

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.