Coenie-hulle sal eers Vrydag vir borg vra
Coenie Botha en sy vrou Charlotte Murove se borgaansoek is uitgestel tot Vrydag. Hy het vanoggend gepoog om ‘n formele borgaansoek te bring maar die landdros was nie beskikbaar nie. Botha en sy vrou, van CBI Exchange, word van bedrog van 160 miljoen Namibiese dollar verdink. Hulle het volgens die staat die bankinstellingswet oortree.
Leave a Reply