Smith deur na Olimpiese Spele

Home Uncategorized Smith deur na Olimpiese Spele
Smith deur na Olimpiese Spele

Smith deur na Olimpiese Spele

Oor na die Afrika Driekamp Beker wat op Swakopmund gehou is. Die Suid Afrikaner Vicky van der Merwe is die elite vroue wenner. Dit was ‘n kwalifiserende wedren vir die Olimpiese spele en van Der Merwe is baie verlig dat sy deur is na die Spele.

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.