Franse owerhede spook met muskiete voor Spele

Home Uncategorized Franse owerhede spook met muskiete voor Spele
Franse owerhede spook met muskiete voor Spele


Franse owerhede spook met muskiete voor Spele

Frankryk werp alles in die stryd om te keer die virus-draende tiermuskiet, ‘n toenemende pes in Europa, bederf die Spele in Parys, met miljoene besoekers wat oor vier maande verwag word. AFP berig die Asiese tiermuskiet het hom die afgelope twee dekades tuisgemaak in groot dele van Noord-Europa, wat Franryk insluit, weens klimaatsverandering, en versprei siektes soos knokkelkoors, en die chikungunya- en zika-virus. Die owerhede probeer tevergeefs ontslae raak van die insekte, en het dele van Parys berook; ‘n tegniek wat dikwels in tropiese stede gebruik word.



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.