Trump het twee regsuitdagings in New York vandag

Home Uncategorized Trump het twee regsuitdagings in New York vandag
Trump het twee regsuitdagings in New York vandag


Trump het twee regsuitdagings in New York vandag

Donald Trump kom vandag in New York te staan teen twee regskrisisse. Die 77-jarige eiendomsmagnaat en Republikeinse kandidaat vir president, is reeds swaar boetes opgelê in twee siviele sake. In sy sakebedrogsaak moet sy regsverteenwoordigers vandag bewys hy kan betaling waarborg van die 8,6-miljard-rand boete, of te doen kry met beslaglegging op van sy bates. Afsonderlik sit ‘n strafregtelike hof in Manhattan vandag om ‘n nuwe datum te bepaal in sy geskiedkundige verhoor oor betalings aan die pornografie-ster Stormy Daniels. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.