Baltimore-brug steeds in die nuus

Home Uncategorized Baltimore-brug steeds in die nuus
Baltimore-brug steeds in die nuus


Baltimore-brug steeds in die nuus

Die Amerikaanse president Joe Biden sê daar is geen aanduiding dat die ineenstorting van die Francis Scott Key-brug in Baltimore ‘n opsetlike daad was nie. Agt mense was op die brug toe ’n vragskip gister daarin vasgevaar het. Twee slagoffers is uit die water gered terwyl ses nog vermis word. Biden sê die soek-en-reddingsoperasie is tans die topprioriteit:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.