SA-boere moet teen Namibië, Botswana beskerm word

Home Uncategorized SA-boere moet teen Namibië, Botswana beskerm word
SA-boere moet teen Namibië, Botswana beskerm word


SA-boere moet teen Namibië, Botswana beskerm word

Die DA vra die landbouminister, Thoko Didiza, om dringend droogteverligtingshulp te gee aan boere wat geraak word deur die droë toestande wat deur El Niño veroorsaak word. Hulle eis verligtingspakkette en aansporings vir boere, wat voorbereiding vir die volgende seisoen moontlik sal maak. Noko Masipa van die DA sê die regering moet vinnig optree om boere te steun en voedselsekerheid te beskerm:



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.