Besetting van Witsand is onwettig – Schlettwein
Die landbouminister Calle Schletwein sê die besetting van plaas Witsand wes van Gobabis is onwettig. Punt. ‘n Groep boere wat onwettig met vee in die munisipale gebied van Gobabis geboer het, het die naweek die regeringsplaas oorgeneem. Schlettwein het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
Leave a Reply