Nog Afrika-lande herroep Benylin

Home Uncategorized Nog Afrika-lande herroep Benylin
Nog Afrika-lande herroep Benylin

Nog Afrika-lande herroep Benylin

Reguleerders in Tanzanië, Rwanda en Zimbabwe het ook ‘n besending Benylin stroop vir kinders herroep, as ‘n voorsorgmaatreël nadat Nigerië gesê het laboratoriumtoetse het hoë vlakke van toksisiteit gevind. Die lande sluit aan by Nigerië, Kenia en Suid-Afrika wat dieselfde besending stroop herroep het. Die stroop is in Mei 2021 deur J&J in Suid-Afrika vervaardig, maar Kenvue besit nou die handelsmerk. ’n Woordvoerder van Kenia se medisyne-reguleerder sê hulle uitslae van toetse op die stroop sal eersdaags gereed wees. 

source

Leave a Reply

Your email address will not be published.