Tag: met

Home met
Wat nou met plaasdiere wat padongelukke veroorsaak?
Post

Wat nou met plaasdiere wat padongelukke veroorsaak?

Wat nou met plaasdiere wat padongelukke veroorsaak? Die gru-ongeluk die naweek op die B1-pad net buite Rehoboth waarin drie familielede en ‘n vriend gesterf het, het skokgolwe deur die gemeenskap en sportwêreld gestuur. Al vier die oorledenes was aan die Reho Falcon Rugbyklub verbonde. Die kwessie is in die Nasionale Vergadering opgehaal deur Katrina Benz...

As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande?
Post

As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande?

As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande? Die Namibiese Verkiesingskommissie het aangekondig dat alle kiesers vanjaar ‘n nuwe kieserskaart moet kry. Die registrasie-proses is uitgesit van 3 Junie tot 1 Augustus vanjaar. Maar, Namibiërs kon nie 2,6 miljoen SIM-kaarte in twee jaar registreer nie… Kosmos...

Dis weer Spray-a-Thon vir kinders met kanker
Post

Dis weer Spray-a-Thon vir kinders met kanker

Dis weer Spray-a-Thon vir kinders met kanker Dit is tyd vir die jaarlikse “Nasionale Spray-a-Thon” saam met die Kankervereniging van Namibië ten bate van sy kinderondersteuningsprogram. Rolf Hansen, uitvoerende hoof, nooi die publiek om hul hare met kleur te laat spuit by La Vie Café in Windhoek se Onafhanklikheidsrylaan vir slegs 50 Namibiese dollar, om...

Diplomate kan vergader met wie hulle wil, SPYL oorreageer
Post

Diplomate kan vergader met wie hulle wil, SPYL oorreageer

Diplomate kan vergader met wie hulle wil, SPYL oorreageer Swapo se jeugliga het ‘n verklaring uitgereik waarin die Europese Unie-diplomate van Duitsland, Finland, Frankryk, Spanje en Portugal veroordeel word, en gevra word dat hulle uit Namibië geskors word. Dit is in reaksie op ‘n ontmoeting tussen EU-diplomate en die leier van die Independent Patriots for...

Maak so boskos, veral nou met die droogte
Post

Maak so boskos, veral nou met die droogte

Maak so boskos, veral nou met die droogte Bos-gebaseerde veevoer het gewilde woorde in die woordeskat van droogtegeteisterde Namibiese boere geword. Kommunale, opkomende en kommersiële produsente is aktief besig om voer vir lydende diere te produseer noudat die droogte verwoestende afmetings aangeneem het. Die gebruik van boskos skep baie nuwe geleenthede, maar dit het ook...

Ministerie tevrede met werk aan Katutura-hospitaal
Post

Ministerie tevrede met werk aan Katutura-hospitaal

Ministerie tevrede met werk aan Katutura-hospitaal Die werke-ministerie is tevrede met die vordering van opknappingswerk by die Katutura Intermediêre Hospitaal. Esther Kaapanda, uitvoerende direkteur, het die hospitaal besoek om die vordering te bepaal. Katutura Staatshospitaal is in 1973 gebou, en het oor die jare vervalle begin word. Daar was onder meer gate in die dak,...

Metcalfe sê Uumati se vertrek was met ooreenkoms wat bereik is
Post

Metcalfe sê Uumati se vertrek was met ooreenkoms wat bereik is

Metcalfe sê Uumati se vertrek was met ooreenkoms wat bereik is Die besturende direkteur van Erongo Marine Enterprises, dr. Martha Uumati, is nie meer aan die maatskappy verbonde nie, in terme van ‘n onderlinge ooreenkoms. Daar was spanning tussen haar en Oceana Group, waarvan Erongo Marine ‘n filiaal is, nadat Oceana se uitvoerende hoof, Neville...

Trump maak geskiedenis met swyggeld-saak wat vandag begin
Post

Trump maak geskiedenis met swyggeld-saak wat vandag begin

Trump maak geskiedenis met swyggeld-saak wat vandag begin Oudpresident Donald Trump, se swyggeld-verhoor begin vandag in New York met die aanwysing van die jurie. Hy staan tereg op 34 aanklagte van vervalsing van sy sakerekords om ‘n swyggeld-betaling te verdoesel wat kort voor die 2016-verkiesing aan die voormalige seks-ster, Stormy Daniels, gemaak is. Trump, die...

Voormalige burgemeester met 16-jarige getroud…
Post

Voormalige burgemeester met 16-jarige getroud…

Voormalige burgemeester met 16-jarige getroud… ’n 17-jarige skoonheidskoningin wat met ’n nou 66-jarige politikus getroud is, vier hierdie week hulle eerste huweliksherdenking. Hissam Hussein Dehaini (66), die voormalige burgemeester van Araucaria (‘n munisipaliteit in die Brasiliaanse deelstaat Paraná), het vandeesweek ‘n jaar gelede (toe sy 16 was) met sy tienerbruid Kauane Rode getrou. Foto: Instagram...

Misdrywe met luiperdjag bly in die nuus…
Post

Misdrywe met luiperdjag bly in die nuus…

Misdrywe met luiperdjag bly in die nuus… Misdrywe in die jag van luiperds is blykbaar volop, en ‘n uitgebreide ondersoek hierna is van stapel gestuur. Die ongerymdhede sluit in nagjag en luiperds wat met honde gejag word. Volgens plaaslike berigte is verskeie jaggidse reeds in hegtenis geneem. Daar is kommer veral omdat daar druk van...