Tag: moet

Home moet
Aanvalle deur Joodse setlaars moet staak – VN
Post

Aanvalle deur Joodse setlaars moet staak – VN

Aanvalle deur Joodse setlaars moet staak – VN Die Verenigde Nasies het ernstige kommer oor toenemende geweld in die Wesoewer uitgespreek en eis dat Israeliese veiligheidsmagte onmiddellik ophou om setlaarsaanvalle op Palestyne in die besette gebied te ondersteun. Die verklaring van die VN se menseregtekantoor is uitgereik ure nadat twee Palestynse mans deur Israeliese setlaars...

SAPD in die Kaap moet verbeter – Allen
Post

SAPD in die Kaap moet verbeter – Allen

SAPD in die Kaap moet verbeter – Allen Die Wes-Kaapse LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, vra verbeterde dienslewering om misdaad te bekamp. Statistiek toon 243 sake is tussen April en September 2023 uitgegooi weens polisie-ondoeltreffendheid. Hiervan het 89 verband gehou met geslagsgeweld. Allen beklemtoon die behoefte aan polisie-verbetering om her-oortreding te voorkom, en...

Venaani kan nie krediet vat nie, so hy sal moet verduidelik
Post

Venaani kan nie krediet vat nie, so hy sal moet verduidelik

Venaani kan nie krediet vat nie, so hy sal moet verduidelik Dit gaan ‘n interessante verkiesingsjaar wees. PDM-leier McHenry Venaani beweer hy was verantwoordelik vir die bedanking van Peter Vilho, voormalige minister van verdediging en veteranesake. Venaani het die opmerkings Saterdag by die PDM-verkiesingsveldtog by Okalongo in die Omusati-streek gemaak. Vilho, wat vir ‘n jaar...

Judges Matter sê kandidate moet regstelsel verbeter
Post

Judges Matter sê kandidate moet regstelsel verbeter

Judges Matter sê kandidate moet regstelsel verbeter Judges Matter moedig regslui wat om posisies in hoër howe meeding, om die funksionering van die regstelsel voorop te stel. Die Regterlike Dienskommissie voer tans die eerste onderhoude vir verskeie vakante posisies, insluitend in die Konstitusionele Hof, die Verkiesingshof, die Grondsake-hof en die Hooggeregshof in Noordwes. Die woordvoerder...

Mchunu sê tenders moet regverdig toegeken word
Post

Mchunu sê tenders moet regverdig toegeken word

Mchunu sê tenders moet regverdig toegeken word Die buurland se waterminister, Senzo Mchunu, het die konstruksiemafia veroordeel tydens ‘n inspeksie van die uMkhomazi-waterskema-projek in KwaZulu-Natal. Mchunu sê tendertoekennings moet gebaseer wees op meriete, en vra deursigtigheid. Die projek van 20 miljard Suid-Afrikaanse rand, met voltooiing beplan vir 2029, behels die bou van ‘n dam en...

Klimaat: Afrika moet fokus op wetenskap
Post

Klimaat: Afrika moet fokus op wetenskap

Klimaat: Afrika moet fokus op wetenskap ‘n Nuwe studie toon dat, as Afrika die gevolge van klimaatsverandering toepaslik wil hanteer, sy strategie moet fokus op die bevordering van wetenskapberoepe. Die studie, wat in die vaktydskrif Nature Communications gepubliseer is, voer aan dat volhoubaarheid verband hou met innovering en werkskepping. Wetenskap wat weer-, water- en klimaatdienste...

Uraan moet plaaslik benut word – Tweya
Post

Uraan moet plaaslik benut word – Tweya

Uraan moet plaaslik benut word – Tweya Tjekero Tweya, hoof van die parlementêre staande komitee oor natuurlike hulpbronne, voer aan dat ondanks Namibië se rykdom in hulpbronne soos uraan, die land steeds sy fokus op uitvoere plaas eerder as om dit binnelands vir energie te benut. Hy meen dit is kortsigtig. Volgens Tweya is daar...

LPO sê Meatco moet homself reg ruk
Post

LPO sê Meatco moet homself reg ruk

LPO sê Meatco moet homself reg ruk Die voorsitter van die Lewendehawe Produsente Organisasie Jako van Wyk waarsku dat Meatco vanjaar sy staal moet wys andersins is ’n groot krisis op pad, veral opgemeet teen die agtergrond van toenemende bemarking weens die droogte. Volgens Agriforum meen Van Wyk dat dit ondenkbaar is dat ’n instansie...

Mynbou om plase – boere moet die dokumente sien
Post

Mynbou om plase – boere moet die dokumente sien

Mynbou om plase – boere moet die dokumente sien Die Namibiese Landbou-unie herinner boere daaraan dat wanneer dit kom by prospektering en mynbou op kommersiële landbougrond, is die basiese beginsel dat enige potensiële aansoeker relevante dokumentasie moet verskaf om aan te toon dat hy toestemming verkry het van die betrokke ministeries vir enige ondersoek. Boere...

Otji-inwoners moet ingelig word oor padplan – paaie lyk uiters sleg
Post

Otji-inwoners moet ingelig word oor padplan – paaie lyk uiters sleg

Otji-inwoners moet ingelig word oor padplan – paaie lyk uiters sleg Nes talle ander dorpe regoor die land, is die padinfrastruktuur op Otjiwarongo baie sleg. Daar word dringende ingryping benodig. Die munisipaliteit het ‘n ooreenkoms met die Padowerheid en die Padfondsadministrasie aangegaan om die padnetwerk op te gradeer al is nasionale paaie eintlik die twee...