Tag:

Home
Ekonoom sê oor repokoers wat vandag aangekondig word
Post

Ekonoom sê oor repokoers wat vandag aangekondig word

Ekonoom sê oor repokoers wat vandag aangekondig word Die Bank van Namibië maak vandag die repokoers bekend. Die koers staan tans op 7,75 persent. Namibië se inflasie het van 5 persent in Februarie tot 4,5 persent in Maart gedaal. Dr. Omu Kakujaha-Matundu van die Universiteit van Namibië se ekonomie departement het aan Kosmos 94.1 Nuus...

Unam sê oor ‘waardelose’ Honneurs-sielkunde grade
Post

Unam sê oor ‘waardelose’ Honneurs-sielkunde grade

Unam sê oor ‘waardelose’ Honneurs-sielkunde grade ‘n Herrie het aanlyn losgebars nadat ‘n kliniese sielkunde-student met ‘n Honneurs-graad van die Universiteit van Namibië gesê het haar graad is byna waardeloos, want die kurrikulum vir sielkunde by Unam is nie geregistreer by die Gesondheids-praktisynraad van Namibië nie. Unam het wel aan Kosmos 94.1 Nuus beken dat...

Grawe tradisionele putte, gronddamme vir water, sê owerheid
Post

Grawe tradisionele putte, gronddamme vir water, sê owerheid

Grawe tradisionele putte, gronddamme vir water, sê owerheid Die woordvoerder van die Ondonga Tradisionele Owerheid, Enkali Frans, doen ‘n beroep op die publiek om tradisionele putte en gronddamme te grawe, om waterskaarste tydens die droë seisoen te verlig. Frans sê hulle ontvang nie fondse van die regering vir boorgate nie. Hy sê verlede jaar het...

Unam-student sê honneursgraad nie geregistreer
Post

Unam-student sê honneursgraad nie geregistreer

Unam-student sê honneursgraad nie geregistreer Na die Universiteit van Namibië se gradeplegtigheid verlede week het die Honeurs-graad kliniese sielkunde-studente slegte nuus gekry. Volgens ‘n student wat haar graad gekry het en wat anoniem wil bly, is hulle kurrikulum vir sielkunde nie geregistreer by die Gesondheidsraad van Namibië nie. Unam het ‘n streng beleid vir kliniese...

Metcalfe sê Uumati se vertrek was met ooreenkoms wat bereik is
Post

Metcalfe sê Uumati se vertrek was met ooreenkoms wat bereik is

Metcalfe sê Uumati se vertrek was met ooreenkoms wat bereik is Die besturende direkteur van Erongo Marine Enterprises, dr. Martha Uumati, is nie meer aan die maatskappy verbonde nie, in terme van ‘n onderlinge ooreenkoms. Daar was spanning tussen haar en Oceana Group, waarvan Erongo Marine ‘n filiaal is, nadat Oceana se uitvoerende hoof, Neville...

Iran-aanval: Cyril sê sy grootste vrees het waar geword
Post

Iran-aanval: Cyril sê sy grootste vrees het waar geword

Iran-aanval: Cyril sê sy grootste vrees het waar geword President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika het vroeg reeds gewaarsku dat tensy daar ‘n wapenstilstand tussen Israel en Palestina bereik word, die situasie na ander streke sal uitbrei. Iran het Saterdag ‘n aanval op Israel van stapel gestuur. Die aanval was in weerwraak op Israel se aanval...

Iran sê hy het reg tot selfverdediging
Post

Iran sê hy het reg tot selfverdediging

Iran sê hy het reg tot selfverdediging Iran se gesant by die Verenigde Nasies, Amir Saeid Iravani, sê die land het sy inherente reg op selfverdediging uitgeoefen deur Israel aan te val en het geen ander keuse gehad as om op te tree nie. Iran het Saterdag sy eerste direkte aanval ooit op Israelse grondgebied...

Julius sê EFF wil alle Afrikane beskerm
Post

Julius sê EFF wil alle Afrikane beskerm

Julius sê EFF wil alle Afrikane beskerm Die EFF-leier, Julius Malema sê die party wil alle Afrikane beskerm en wil vrede en stabiliteit in Suid-Afrika hê. Hy het ‘n party-handves-vergadering in Lenasia, Johannesburg, toegespreek. Malema sê die EFF is in ‘n aggressiewe fase om met alle Suid-Afrikaners in alle uithoeke van die land te praat...

Judges Matter sê kandidate moet regstelsel verbeter
Post

Judges Matter sê kandidate moet regstelsel verbeter

Judges Matter sê kandidate moet regstelsel verbeter Judges Matter moedig regslui wat om posisies in hoër howe meeding, om die funksionering van die regstelsel voorop te stel. Die Regterlike Dienskommissie voer tans die eerste onderhoude vir verskeie vakante posisies, insluitend in die Konstitusionele Hof, die Verkiesingshof, die Grondsake-hof en die Hooggeregshof in Noordwes. Die woordvoerder...

Mchunu sê tenders moet regverdig toegeken word
Post

Mchunu sê tenders moet regverdig toegeken word

Mchunu sê tenders moet regverdig toegeken word Die buurland se waterminister, Senzo Mchunu, het die konstruksiemafia veroordeel tydens ‘n inspeksie van die uMkhomazi-waterskema-projek in KwaZulu-Natal. Mchunu sê tendertoekennings moet gebaseer wees op meriete, en vra deursigtigheid. Die projek van 20 miljard Suid-Afrikaanse rand, met voltooiing beplan vir 2029, behels die bou van ‘n dam en...