Tag: vir

Home vir
SA-swemmers kwalifiseer vir Parys – Kosmos 94.1
Post

SA-swemmers kwalifiseer vir Parys – Kosmos 94.1

SA-swemmers kwalifiseer vir Parys Vyf Suid-Afrikaners het hulle plek verseker op vanjaar se Olimpiese Spele in Parys na die nasionale kampioenskap in Gqeberha in die Oos-Kaap. Die Olimpiese gouemedalje-wenner, Tatjana Smith, voorheen Schoenmaker, het haar plek bespreek saam met die 19-jarige Pieter Coetzé wat vyf goue medaljes op die kampioenskap opgeraap het. Aimee Canny, Kaylene...

Meer data is nodig vir NDP6
Post

Meer data is nodig vir NDP6

Meer data is nodig vir NDP6 Om insette te werf vir die Sesde Nasionale Ontwikkelingsplan, NDP6, het die Khomas-streekraad ‘n raadplegende vergadering met belanghebbendes gehou. Die Nasionale Beplanningskommissie, in oorleg met streeksrade, het die veldtog en wyer konsultasies met alle belanghebbendes onderneem. Verskeie kiesafdelings het uitdagings uitgewys soos ‘n gebrek aan infrastruktuurontwikkeling, water en sanitasie,...

Everton baklei vir sy punte
Post

Everton baklei vir sy punte

Everton baklei vir sy punte Everton het appèl aangeteken teen die aftrekking van twee punte vir ‘n tweede oortreding van die Premierliga se wins- en volhoubaarheidsreëls. Die span het in Februarie ook geappelleer toe tien punte van hulle afgetrek is omdat hulle die reëls oortree het. Hulle is verlede week weer beboet nadat hulle erken...

Kraamverlof kos die meeste vir SSC
Post

Kraamverlof kos die meeste vir SSC

Kraamverlof kos die meeste vir SSC Plaaslike media berig dat daar 1,7 miljard Namibiese dollar tussen 2017 en 2023 in kraamverlof uitbetaal is. Die Maatskaplike Voorsorgkommissie sê die bedrag beslaan 77 persent van alle voordele wat uitbetaal is en 2,2 miljard dollar beloop. Die kommissie het 309 miljoen dollar op aftrede betaal sowel as 169...

Dis weer Spray-a-Thon vir kinders met kanker
Post

Dis weer Spray-a-Thon vir kinders met kanker

Dis weer Spray-a-Thon vir kinders met kanker Dit is tyd vir die jaarlikse “Nasionale Spray-a-Thon” saam met die Kankervereniging van Namibië ten bate van sy kinderondersteuningsprogram. Rolf Hansen, uitvoerende hoof, nooi die publiek om hul hare met kleur te laat spuit by La Vie Café in Windhoek se Onafhanklikheidsrylaan vir slegs 50 Namibiese dollar, om...

Haaie tevrede om as gasheer op te tree vir Clermont in Londen
Post

Haaie tevrede om as gasheer op te tree vir Clermont in Londen

Haaie tevrede om as gasheer op te tree vir Clermont in Londen Rugby: Die Haaie sal na Londen moet reis om as gasheer vir Clermont op te tree in hul halfeindstryd in die Uitdaagbeker, terwyl Gloucester gasheer is vir die Italiaanse span Benetton. Albei kragmetings vind die eerste naweek in Mei plaas. Suid-Afrikaanse spanne kan...

Grawe tradisionele putte, gronddamme vir water, sê owerheid
Post

Grawe tradisionele putte, gronddamme vir water, sê owerheid

Grawe tradisionele putte, gronddamme vir water, sê owerheid Die woordvoerder van die Ondonga Tradisionele Owerheid, Enkali Frans, doen ‘n beroep op die publiek om tradisionele putte en gronddamme te grawe, om waterskaarste tydens die droë seisoen te verlig. Frans sê hulle ontvang nie fondse van die regering vir boorgate nie. Hy sê verlede jaar het...

Action SA daag partyleiers uit vir leefstyloudits
Post

Action SA daag partyleiers uit vir leefstyloudits

Action SA daag partyleiers uit vir leefstyloudits ActionSA sê hy het ‘n brief gerig aan die leiers van die vier grootste politieke partye in die nasionale vergadering, naamlik die ANC, DA, EFF en IVP, waarin hulle gevra word binne om 14 dae vrywillige leefstyloudits te ondergaan. ActionSA-leier Herman Mashaba sê ‘n onafhanklike forensiese deskundige, Paul...

Brockerhoff bly agter tralies, twee vas vir Etosha swartrenosters
Post

Brockerhoff bly agter tralies, twee vas vir Etosha swartrenosters

Brockerhoff bly agter tralies, twee vas vir Etosha swartrenosters Nampol in die Oshikoto-streek sê ‘n saak van onwettige jag is teen twee mans van 44 en 31 gemaak. Die twee het na bewering twee swartrenosters in Etosha Nasionale Park gestroop. Die voorval het Sondag by die Kameeldoring-watergat in Etosha plaasgevind. Die twee verdagtes is van...

Brent het reeds voorberei vir Iran se aanval…
Post

Brent het reeds voorberei vir Iran se aanval…

Brent het reeds voorberei vir Iran se aanval… Daar was ‘n verwagting deur Jan Alleman dat die olieprys skerp sou styg na Iran se aanval op Israel maar, dit het nie gebeur nie. Inteendeel, olie is redelik bestendig en daal selfs. Op die oomblik verhandel die kommoditeit net bo 89 Namibiese dollar. Kosmos 94.1 Nuus...