Aanpassing in gene kan voëlgriep stuit

Home Uncategorized Aanpassing in gene kan voëlgriep stuit
Aanpassing in gene kan voëlgriep stuit



Aanpassing in gene kan voëlgriep stuit

Wetenskaplikes in Brittanje sê hulle kan hoenders deels teen voëlgriep-infeksies beskerm deur aanpassings aan genetika te maak. Voëlgriep lê gereeld die pluimvee bedrywe in talle lande, soos nou in Suid-Afrika, lam. Die virus het sedert 2022 wyd voorgekom omdat daar mutasies in die virus voorgekom het. Navorsers het aanpassings aan ‘n geen, ANP32 gemaak. Die geen is nodig om griepvirusse in hoenderselle te ondersteun. Die virus kaap letterlik die ANP32-proteïn wat hom toelaat om te repliseer. Aanpassings aan die geen het voëlgriep gestuit. 



Source link

Leave a Reply

Your email address will not be published.